Die Boervolk Identiteit

1.  Vaderland
2.  Ras
3.  Skeppingswette
4.  Gelofte
5.  Taal
6.  Simbole
7.  Kultuur
8.  Persoonlikheid
9.  Gesindheid
10. Vryheid

Die Skeppingswette


1) Die natuur dikteer ‘n sigbare voorbeeld aan ieder en elk.
2) Alle lewe strewe, in doel en daad, na sy eie soort se voortbestaan.
3) Iedere spesie bring voort sy ewe in soort, doel en aansien.
4) Iedere spesie is getaak en voorsien van vermoëns om sy bestaansdoel eervol en getrou aan sy skeppingsdoel te volbring.
5) Elke spesie se bestaan en voortbestaan is noodsaaklik vir die voortbestaan van ander spesies.
6) Geen spesie is minderwaardig of uitverkore teenoor die res.
7) Van die kleinste tot die grootste is gelykwaardig, ewe belangrik en noodsaaklik vir die voortbestaan van lewe op aarde.
8) Die uitsterf of vernietiging van ‘n spesie is vir ewig, en veroorsaak die uitsterf van ander spesies, en is ‘n skending van die volmaakte skepping wat rampe en ellende meebring.
9) Geboorte en afsterwe is die ewigdurende vernuwingsgebod wat die skepping jeugdig, kragtig en groeiend hou. Dus is daar in die natuur organismes wat opbou vanuit die primêre voedingselemente tot sigbare vorms van lewe wat weer dien as voeding vir ander vorms van lewe. Na afsterwe neem ander organismes oor en breek weer dié af na die primêre voedingselemente, en ‘n nuwe siklus begin, ‘n wedergeboorte, identies in alle opsigte aan die eerste, derhalwe, ‘n waarborg vir ewige lewe.
10) Die onvervalste natuur is en bly die enigste bron van kennis en waarheid. Dit is die maatstaf waaraan alle kennis en idees, die doen en late van mense, getoets moet word.
Enige wet of politieke ideologie, ekonomiese stelsel, of maatskaplike of geloofsisteem wat selfs in die geringste mate hiervan afwyk is verraad teenoor die mens en die natuur, ‘n rebellie teenoor die skeppingsmag en die wette.
11) ‘n Volk en ras se voortbestaan is direk onderhewig aan die skeppingswette. Die mens se bestaan op aarde is die bewys dat hy ‘n noodsaaklike funksie en skakel in die natuur se ewigdurende siklus is, toegerus met die nodige vermoëns en vaardigheid. Om die funksie eervol te vervul, is die vervulling van jou bestaansreg en die voortsetting daarvan. Die mens is dus ‘n volksverbonde en eiesoortige groepering onder die ystere, onveranderlike natuurwette. Dit eis eendragtigheid in doel en funksie, en ‘n rigiede verantwoordelikheid vir:
- Die reinheid van jou bloed en gene,
- Die bevordering en vermeerdering van jou spesie,
- Die beskerming en verdediging daarvan,
- Die voeding en opvoeding van kinders om trou, trots en eervol te lewe in dankbare trou aan die natuur en die Skepper daarvan.
- Die mens word uit ‘n volk gebore vir diensbaarheid aan die volk, asook vir die bevordering van die ras. Rasgenote moet in harmonie met mekaar lewe en mekaar ondersteun, en verskille moet volgens natuurwette bespreek en besleg word. Die mens mag sy eie opinie hê, solank dit sy volk en ras dien, en die natuur se orde bevorder.
12) Alle volke het die reg op lewe, mits hy onafhanklik op sy eie grondgebied, aan sy eie behoeftes uit sy eie kragte, kan voorsien.
13) ‘n Volk of ras wat sy grondgebied vernietig, deur metodes wat in stryd is met die natuur se orde is, het geen reg op lewe nie.
14) Alle volke of nasies wat nie deur die skeppingsmag as deel van die natuur gevorm is nie, is nie in harmonie met die natuur nie, en kan gevolglik geen bydrae of insette lewer nie. Hul leef ‘n doellose bestaan, met verdraaide en verwronge gedagtes waarmee hulle korrupteer.
Hulle het geen dieper kennis van die skepping en die bedoeling daarvan nie. Derhalwe vernietig en verteer hulle en buit alles onder die dekmantel van n verdraaide, self geskepte geloof, wat aan hulle sekere regte gee.
15) Hierdie is die beginsel van die natuur. As ons in die vervolg kyk na wat die mens is, dan moet ons besef die mens is n gegewe skakel binne in die natuur, met sy veelvuldige verskille en soorte, elke een is getaak en voorsien van die vermoëns om sy taak volwaardig
te vervul. Hierdie is die harmonie wat in die natuur voorkom.

Die Boervolk se Identiteit en bates vervreemding:

Britanje maak oorlog om Johannesburg te kry

In 1899 breek die Ango-Boereoolog uit waartydens honderde duisende weermag troepe vanuit al die Britse kolonies in Suid-Afrika land om oorlog teen die ZAR te voer. Die oorlog kon teen 1901 steeds nie tot 'n einde kom nie en Britanje neem hul verskroeide aarde taktiek aan waarin hulle al die boerplase huise afbrand, al die landerye vernietig, al die plaasdiere dood maak en al die vroue en kinders na konsentrasiekampe aanjaag waas meer as 35 000 veral kinders oor die daaropvolgende maande sou sterf aan ontbering, veral honger. Hierdie gebeure dwing die Boervolk burgers om in 1902 'n vredeverdrag met Britanje te sluit waarin die Boervolk die oorlog staak maar steeds sy grondgebied na skikking sal besit. 

Vervreemding Identiteit

Sedert 1902 voer Britanje honderde duisende mynwerkers en landbouarbeiders van China, Indië en Noord-Afrika in om die mineraal-rykdomme van die ZAR vir Britanje en die VSA te plunder. In 1910 verklaar Britanje Suid-Afrika as 'n Unie waartydens Britanje die landbeheer aan die Afrikaner oorgee. Die Afrikaner is 'n uitheemse Britse agent ras wat homself voorgee om Boere te wees, maar dit in geen opsig is nie. Op hierdie wyse is die Boervolk se identiteit gesteel, is die land deur die Afrikaner vir Britanje en die VSA beheer tot en met 1994 toe die Afrikaner-regering die land aan die ANC terroriste-organisasie oorgee. Die ANC wat ook in Engeland gestig is met die doel om die land in die afgrond in te verrinneweer, sodat die geldwaarde van Suid-Afrika so laag moontlik daal om die waarde-uitruilkoers so voordelig moontlik vir Britanje en die VSA te maak.

Vervreemding aksie

Sedert 1994 verander die ANC regering plekname, vernietig geskiedkundige persele en probeer om die Boervolk se geskiedenis en aanspraak op die land te vernietig. Verder, uit die aard van hierdie setlaars uit Afrika, wat sederdien etlike miljoene mense uit Afrika, Suid-Afrika laat binnestroom en dit verswelg en deur demokrasie hulself in bewind te stem, plunder die regering en hierdie uitheemse mense die land rot en kaal.

Vervreemding skudding

Omdat hierdie ANC regering en die amptenare daarvan, asook al die land se instansies wat deur hul werkers oorgeneem is, nie mense van hierdie land is nie, het hulle al die dorpe se stadsrade bankrot gesteel, die hele land se infra-strukture tot die been toe gesteel en in alle rigtings weggedra, het die land sy trots lugdiens totaal bankrot gesteel, verloor, het die kragopwekker Escom, byna die hele land se energie-voorsiening tot stilstand gebring, het duisende vooruitstrewende maatskappye en nywerhede hul deure finaal gesluit deur die ANC regering se implementering van 'n swart bemagtiging beleid, het die eens-trotse SA weermag in 'n patetiese misdaad-organisasie verander, verval die paaie, die damme en watervoorsiening strukture, verval die staatsgeboue, verhoog ernstige misdaad aanhoudend, en onttrek beleggers hul ondersteuning aan die land. Hierdie land word geskud deur die mense en 'n vals regering aan wie hierdie land nie behoort nie.

Klein Boervolk kontak - inlig@kleinboervolk.co.za