This web site expresses the Official State of the Zuid-Afrikaanse Republic that is managed by its Nation, called the Boervolk, who have obtained the land, as indicated, by means of a Judgment and Verdict by the Creator of Heaven and Earth since 1838. The Boervolk had further defended their land in two wars, the latest being the Anglo-Boer war of 1899 to 1902 by which every British colony sent their thousands of troops to war against the ZAR - a world war against a tiny nation. The British eventually murdered 35 000 children and the wives of the Boers in order to obtain a piece accord that the British afterwards never respected. The country had been handed over to the Afrikaner Apartheid Government and from there it had been given over to the S.A. ANC Government, the ANC being a British set up organization in order to demolish South Africa for the financial benefit of the British and the USA, to the junk status it is today. All the country's assets had been perished, stolen and destroyed by a group to whom the country does not belong.
The International Court of Justice is called upon to hear the The State of the ZAR's Charges against the Alien South African Government.
We require that justice need to be enforced, testing both the integrity of The International Court of Justice and that of an international community's support for our case. Our small nation is today the target of real time genocide. It had been 125 years since our land had been stolen and handed over to foreigners. Please support us in getting our land back.
AMPTELIK
Aan Die Internasionale Hof vir Geregtigheid
Die Staat van die ZAR Aanklag teen die Vreemde Suid-Afrikaanse Regering
Kennisgewing aan agent is kennisgewing aan sy hoof,
kennisgewing aan die hoof is kennisgewing aan sy agent
Document Naam: SA Alien Government ZAR_2024_12_020 uitgereik op 24 Desember 2024
1. Hierdie Omstrede Saak: Die saak van Die
Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) teen die Suid-
Afrikaanse Regering. Die Suid-Afrikaanse
Regering wat Suid-Afrika regeer van 1994 tot
2024 / 2025.
2. Hierdie Saak, in die jurisdiksie van, en
daarvoor voortgebring en aangebied voor: Die
Internasionale Hof vir Geregtigheid, om hierdie
saak aan te hoor en uitspraak te gee ten opsigte
van die Aanklag.
3. Hierdie saak word voortgebring en aangebied
deur die Staat: Die Zuid-Afrikaanse Republiek(ZAR).
4. Aanklag: Die ZAR bring aanklagte teen die
Suid-Afrikaanse Regering en hul waarnemende
amptenare dat hulle ‘n Vreemde Kaap Regering
is, wat openlik demonstreer deur hul selfsugtige
destruktiewe aksies hoe hulle met intensie deur
vervreemding, plundering en vernietiging, die
integriteit, infrastrukture, eiendomme, bates, en
intellek van Suid-Afrika teweeg bring, want die
land van Suid-Afrika wat hulle plunder en
vernietig, behoort nie aan hulle nie.
5. Uitspraak: Die Boervolk (ZAR) versoek dat
die land van die ZAR, soos wat dit bepaal is en
internasionaal erken is in 1899, aan die Boervolk
regering teruggegee word.
6. Regmatige Staat: Die Land van die Oranje
Vrystaat en die Transvaal, soos wat dit bekend
was voor vervreemding, is die ZAR wat aan die
Boervolk behoort, wat aan die Boervolk gegee is
deur die Oordeel en Opdrag van die Skepper van
Hemel en Aarde deur `n bindende Gelofte in
1838, en daarna, meer as een keer bevestig is.
7. Vervreemding Oorsprong: Die huidige Suid-Afrikaanse vreemde regering en hul
waarnemende amptenare het die beheer
daarvan gekry van `n ander vreemde
voorafgaande regering, Die Apartheid Afrikaner
Nasionale Party Regering, wat outoriteit gegee is
deur die Britte wat beheer geneem het oor Suid-
Afrika deur teen die Boervolk manne oorlog te
maak maar hul vroue en kinders vermoor het om
die manne te dwing om `n vrede-verdrag aan te
gaan, wat beloof het om die Boervolk binne
redelike tyd hul land se beheer sal terug kry,
maar dat die Britte hul vreemde Afrikaners
aangestel het om voor te gee dat hulle die
Boervolk is.
8. Volksmoord: Die huidige Suid-Afrikaanse
Regering en sy waarnemende amptenare en hul
alliansies bevorder openlik revolusie teen die
Boervolk deur middel van wette, misdade,
verklarings, toesprake, deur die land se verlede
geskiedenis te verander, en deur toepassing van
demagogie om `n volledige volksmoord van die
Boervolk teweeg te bring.
9. Die wêreld: Die hele wêreld het opgestaan
teen die Afrikaner Apartheid Regering wat
voorgegee het om die wettige eienaars te wees
van die Boervolk se land. Nadat die Afrikaner
Apartheid Regering hul sakke volgemaak het, het
hulle die regering aan die African National
Congress (ANC) in 1994 oorhandig met die plan
om hulle ekstern te beheer. Die hele wêreld het
geweet dat die land, soos aangedui deur
historiese kaarte tot 1902, aandui dat die ZAR
aan die Boervolk behoort.
10. Die Internasionale Hof vir Geregtigheid: Vir
die doel om internasionale dispute op te los, is
die Permanent Court of Arbitration (PCA) by die
Hague Peace Conference van 1899 gestig,
dieselfde jaar wat die Britte teen die ZAR oorlog
gevoer het (1899 tot 1902). Die PCA, alhoewel
dit in 1902 begin funksioneer het, het dit `n blinde
oog gedraai op die internasionale ondersteuning
aan Brittanje om oorlog te voer teen die ZAR en
uiteindelik teen die ZAR se vroue en kinders.
11. Die Internasionale Hof vir Geregtigheid: Die
ICJ word versoek om die saak aan te voer van
die ZAR teen die S.A. Regering, om die skadubeheerders
oor die Suid-Afrikaanse mineraal
rykdomme oor te sien, maar om hul integriteit vir
geregtigheid toe te pas en respek te betoon
teenoor die Skepper van Hemel en Aarde wie
deur die Gelofte, die Boervolk sy bestaansreg en
die reg om die Land van die ZAR te besit, soos
tot en met 1899 bepaal is, te gee.
12. Konsekwensies: Die konsekwensies van hierdie aanklag en die verloop daarvan, ongeag
van die uitspraak daarvan, sal vernietiging op die
Boervolk wees omdat die indringer rasse in Suid-
Afrika die Boervolk sal haat indien die Boervolk
(ZAR) die saak sal verloor, en indien die saak in
die guns van die Boervolk (ZAR) bepaal word,
sal die bestaande regering nooit hul posisie
sonder afdwinging afgee nie.
13. Stem: Die Boervolk (ZAR) is `n minderheid
volk, `n Staat wat onderdruk, ondermyn,
geviktimiseer en benadeel is deur die S.A.
vreemde regerings om nooit `n stem te hê nie.
Die ICJ het die internasionale mag om toe te laat
dat die Boervolk van die ZAR, na 125 jaar, weer
`n stem kan hê.
14. Jurisdiksie: Die Boervolk van die ZAR is by
nature boere mense wat die Natuurwette ag wat
alle lewe respekteer en waardigheid vir elke
mens het. Die jurisdiksie van die ZAR regering
val binne die grense van die ZAR soos wat die
ZAR alreeds teweeg gebring is teen 1899 en die
Boervolk tot volle wasdom gekom het.
15. S.A. Wette Stelsel: Die Suid-Afrikaanse Howe
is gekompromiseer, wat dit totaal onbetroubaar
bepaal vir enige saak. Die Swart Ekonomiese
bemagtiging Wette van die regering eis swart
meerderheid aandeelhouding in alle
maatskappye en ondernemings. Die Wette van
die land, oor die algemeen, beskerm die
misdadigers en ondermyn die slagoffers van
misdaad.
16. Geregtigheid: Niemand in die verlede het die
integriteit getoon of die mag gewys om die
misdade wat teen die Boervolk sedert 1899
uitgevoer is, in Suid-Afrika reg te stel nie sodat
die magte van die wêreld die beste voordeel kan
trek uit Suid-Afrika se Gemors Status en die
swak geldwaarde daarvan.
17. Misdaad: Die ernstige aard van misdaad het
erg toegeneem sedert 1994 nadat die ANC aan
bewind van die Suid-Afrikaanse regering gekom
het. Selfs regering-amptenare bevorder die “Kill
the Farmer, Kill the Boer” slagspreuke gedurende
politieke geleenthede. Die mees brutale
Plaasmoorde word gereeld gepleeg deur swart
moordenaars op blanke Boer boere. Die Suid-
Afrikaanse Regering weier om te erken dat dit `n
probleem is. Boere en landbouers wat hulself
teen aanvalle verdedig, word gearresteer omdat
hulle die aanvallers sou beseer.
18. Bewyse: Bewyse vir die bogenoemde eise
en sake is gereed om aangebied te word.
19. Waardering: Die Boervolk en die Staat van die ZAR waardeer die aandag van die ICJ in
hierdie saak.
20. Aanbieding: Die woorde en aanbieding in
hierdie dokument beteken eenvoudig wat dit sê
en hou geen tegniese aspekte of intensies tot
ander interpretasies voor nie.