Die Staat van:
Die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR)  2025

The State of:
The Zuid-Afrikaanse Republic (ZAR)  2025

Die Transvaal en Oranje Vrystaat, soos wat dit bekend was voor vervreemding, is die ZAR wat aan die Boervolk behoort, wat aan die Boervolk gegee is deur die Oordeel en Opdrag van die Skepper van Hemel en Aarde deur `n bindende Gelofte in 1838, en wat daarna  herbevestig is. Hierdie kaart dui die landsgrense aan soos dit was teen 1899 toe die Boervolk reeds tot volle wasdom gekom het en die Staat van die ZAR internasionale erkenning geniet het.

Die Klein Boervolk

Die Klein Boervolk is die Skepper van Hemel en Aarde se Geloftevolk.
Te danke aan aan die gelofte-oordeel en beslissing deur die Skepper van Hemel en Aarde, is die Boervolk se bestaansreg en bestaansplig bepaal.
Voortrekkers

Die grondgebied was verlate, vol wilde diere en geen teken van enige mense of ontwikkeling nie. Daarvolgens het die Voortrekkers die landsgrense van die ZAR bepaal.

Verdediging

Die Boervolk het sy grondgebied in twee oorloë vededig. Gedurende die Anglo-Boere Oorlog van 1899 tot 1902, het Engeland 35 000 Boere vroue en veral kinders vermoor om die Boere tot 'n vrede-skikking te dwing.

Gelofte

Die Boervolk staan Geloftesterk teen die stede van die wêreld wat die Klein Boervolk wil verswelg sodat sy grondgebied geen eienaar sou hê nie.

Kontak Vorm

Vul asb. die onderstaande spasies in en stuur dit sodat ons kan kontak maak.
Die voorwaardes vir Klein Boervolk betrokkenheid word bepaal deur u vereenselwiging met, en aanvaarding van ons Boervolk identiteit, kultuur, herkoms, ras, en slegs die Skepper van Hemel en Aarde, ons Alvader, met Sy gelofte-verbinding aan ons volk, wat erkenning kry. Onder geen omstandighede word enige vorm van kerk, geloof of Jode-gode name geakkommodeer nie. U kan ook 'n epos stuur aan inlig_by_kleinboervolk.co.za (vervang '_by_' met '@'). Tel: 011 794 6320

Klein Boervolk kontak - inlig@kleinboervolk.co.za