“Daar is net een leerstelling: volk en vaderland.
Waarvoor ons moet veg, is die versekering van ons ras
en ons volk, die voeding van ons kinders en die reinheid
van ons bloed, die vryheid en onafhanklikheid van ons
vaderland, sodanig dat ons volk die sending deur die Skepper van die heelal aan Hom opgedra, tot vervulling kan bring. Elke gedagte en elke idee, elke leerstelling en
alle kennis moet hierdie doel dien.
Vanuit hierdie gesigspunt moet alles ondersoek word, en aan die hand van sy doelmatigheid aangewend word of verwerp word. Sodanig kan geen teorie tot `n dodelike leer verstar nie, aangesien alles maar net die lewe moet dien.”
Die Klein Boervolk kom sy Gelofte teenoor die Skepper van Hemel en Aarde na:
1. Alleen teenoor die Skepper, ons Alvader.
2. Dat ons vir Hom 'n Huis sal stig.
3. Waar dit Hom behaag.
4. Dat ons vir ons kinders sê dat hulle daarin moèt deel.
5. Dat ons elke 16 Desember as 'n dankdag sal hou.
Hierdie Klein Boervolk vorm die Skepper se Raadsaal - Sy Huis wat hier gestig is. Waar dit Hom behaag is die ZAR se grondgebied. Hier onder verskyn wat om aan u kinders voor te hou dat hulle in die gelofte moèt deel. En 16 Desember is `n dankdag aan ons Skepper, Alvader (en geen kerk, of afgod, of geloof, of bybelse jood benaming, of ander ras, of ander kultuur, mag hierby betrek word nie).
Bly op die spoor van die waarheid.
Die Boervolk, 'n wit boer ras, is intelligent, kreatief, liefdevol, respekvol en hard werkend, maar bo alles, vry van owerheid beheer en geloof strukture.
Hierdie Boervolk is deur die Skepper van Hemel en Aarde waardig geag.
Dit is belangrik om die volgende geskiedkundige gebeure te ken, en volledig aan u kinders oor te dra:
1. Ontvlugting uit Europa - wrede afdwing van geloof
2. Britanje meng in met die boere en hulle trek
3. Die kerk steek die swart volke op om die boere te soek en dood te maak.
4. Die dood van Piet Retief se geselskap vereis 'n straf-optrede
5. Andries Pretorius lei die stafkommando teen die magtige Zulu-mag
6. Andries Pretorius eis dat die Skepper in gelofte hulle moet help oorwin - die gelofte word gehou
7. Die klein groepie boere oorwin - nie een sterf nie
8. Die kerk tree in en ontneem die Skepper Sy eer
9. Die Boervolk loop agter die kerk aan
10. Die gelofte met die Skepper word nie nagekom nie
11. Die mag teen wie die Boervolk beskerm is, word die Boervolk se oorheerser
12. Die Boervolk verloor alles en bly aan die kerk vashou
13. Die Klein Boervolk verwerp die kerk en geloof, en keer terug na die Skepper, en kom die gelofte met die Skepper na
'Klein Witvolk in dié woeste land, wat teen die nagswart Noorde wand; ras wat met tentwaens van geloof die kontinent se donker kloof; ras wat die blanke erfenis se laaste suiwer vesting is:
jy anker met jou Bloedrivier die wortels van die Weste hier.'
Hierin word die Klein Boervolk die opdrag gegee om die nagswart kontinent se donker te kloof - om 'n oplossing vir die armoede, swaarkry, verdriet, korrupsie, uitbuiting en ellende vir Afrika te bring.
Die tentwaens van geloof is die Boervolk se vaardighede, sy inteligensie en kreatiwiteit. Hierdie Klein Boervolk wat die laaste suiwer ras is, het sy gelofte as die anker om die taak uit te voer.
Die Boervolk streef daarna om goeie betrekkinge met sy buurstate te handhaaf, om `n gebalanseerde werk- en ontwikkeling-verhouding uit te voer tot elkeen se voordeel.
Die Boervolk se waardestelsel behels faktore van sy ras, sy geskiedenis, sy identiteit en sy kultuur. Daarom word hierdie waardestelsel belangrik geag en laat dit geen toeganklikheid of inmenging van ander-rassige kulture of invloede toe nie.
Die Boervolk respekteer die kultuur van ander rasse as eie aan hulle en dat hulle dit moet kan uitleef in hul eie land. Die Boervolk se uitreiking-beleid behels dat die sterkpunte van mense bepaal moet word sodat hulle daardie funksies kan uitvoer.
Daarvoor word verskeie opleiding programme beskikbaar gestel, omgewing-impakstudies geloots en arbeid-gerigte ontwikkeling fasette daarom beplan sodat dit in 'n werkplek omgeskakel kan word waaruit produksie gelewer kan word.
Die beheerstelsel word daarop gemik om alle vorm van korrupsie en waarde-diefstal te bekamp sodat alle werk en uitsette daardie land die beste en meeste bevoordeel.
'n Streng sekuriteit stelsel met goeie reëls en grense, verseker dat orde en vrede die beste gehandhaaf kan word.