“Klein Boervolk in dié breë land
wat hier geloftesterk jou stand
teen stede van die wêreld staan,
jy sal nie buk of ondergaan;
veel smart, veel sterwe en verdriet
het jou geroepenheid graniet
tot Ararat van Afrika,
Arkvesting wat Sy Volksdroom dra.
Die wêreld is vol boeke en geskiedkundige werke wat oor die Boervolk van Suid-Afrika geskryf is. Standbeelde wat die Anglo-Boere-oorlog van 1899 herdenk is in verskeie lande opgerig. Geskiedkundige plekke en grafte is orals in Suid-Afrika. Museums getuig van die Boervolk se lief en leed. Boervolk nasate vertel stories wat van geslag tot geslag oorvertel word.
www.boereafrikana.com - Geskiedenis van Suid-Afrika
www.wmbr.org.za/ - Boer oorlog museum
https://af.wikipedia.org/wiki/Suid-Afrika - Geskiedenis tot nou
1: History_of_SA_Brit_Boer.pdf
2: Between_Boer_and_Briton.pdf
3: Boer_Boy_of_Transvaal.pdf
4: British_and_Boers_in_SA.pdf
5: With_Boers_Transvaal_Free_State.pdf
6: The_Boers_in_War_1899.pdf
7: Duch_Boers_in_the_Transvaal.pdf
8: Boer_War_Doyle.pdf
9: Austral_Africa.pdf
10: Impressions_of_South_Africa.pdf
11: South_Africa_History_Heros_War.pdf
12: South_Africa_after_the_war_1902.pdf
13: South_Africa_and_the_War_1899.pdf
14: War_in_South_Africa_1899.pdf